All
Search
Images
Videos
Shorts
Maps
News
More
Shopping
Flights
Travel
Notebook
Report an inappropriate content
Please select one of the options below.
Not Relevant
Offensive
Adult
Child Sexual Abuse
Length
All
Short (less than 5 minutes)
Medium (5-20 minutes)
Long (more than 20 minutes)
Date
All
Past 24 hours
Past week
Past month
Past year
Resolution
All
Lower than 360p
360p or higher
480p or higher
720p or higher
1080p or higher
Source
All
Dailymotion
Vimeo
Metacafe
Hulu
VEVO
Myspace
MTV
CBS
Fox
CNN
MSN
Price
All
Free
Paid
Clear filters
SafeSearch:
Moderate
Strict
Moderate (default)
Off
Filter
0:41
Hier is Huisgenoot Mej. Tiener se top-30 jong skoonhede! #hgmejtiener2024 ##huisgenoot #mejtiener
14.8K views
Mar 22, 2024
TikTok
huisgenoot
0:10
Marguerite van Eeden: 50 Vrae Om Meer Te Leer
11.4K views
Sep 17, 2023
TikTok
huisgenoot
0:03
Huisgenoot on Reels
7 views
Jun 1, 2024
Facebook
Huisgenoot
0:07
Huisgenoot on Reels
938 views
Jul 19, 2023
Facebook
Huisgenoot
0:14
Huisgenoot on Reels
25 views
Jun 1, 2024
Facebook
Huisgenoot
0:31
Maak seker jy het blokraaie om jouself mee besig te hou. Moenie die naweek verveeld wees nie! Vul ’n blokraai in, doen ’n woordsoek of speel sudoku. https://huisgenootraaisels.co.za/ | Huisgenoot
8.3K views
Aug 19, 2021
Facebook
Huisgenoot
0:24
Luister na die nuutste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas: Die Podcast. Retief Liebenberg het in Oktober 2013 sy dogter se kêrel Poena Visser en sy pa, Dewald, in 'n onderonsie doodgeskiet. #huisgenootwarelewensdramas #moord #podcast #huisgenoot #verhoudings #retiefliebenberg #magazine #murdercasefiles
66.1K views
Aug 7, 2023
TikTok
huisgenoot
0:43
Tannie Poppie se nuwe avontuur: Vetkoekpaleis se Hélène Truter vertel haar lewe het baie verander sedert sy na KZN se vakansiestad toe getrek het. Lees die volle storie aanlyn nou! ✏️: Meghan Lawrence 📸: Misha Jordaan #afrikaans ##magazine #huisgenoot #nuus #news
12.5K views
Sep 17, 2024
TikTok
huisgenoot
0:49
Housewives se Karen: HG kuier by die luukse huis nadat sy haar egskeiding vier. 🍾✨ Lees dié storie in ons jongste tydskrif en op Huisgenoot.com ✍️: Pieter van Zyl 📷: ER Lombard #realhousewivesvandiewynlande #behindthescenes #divorcee #knowafrica #africamonth #journalistonduty #photography #athomeinterview
8.8K views
May 25, 2023
TikTok
huisgenoot
0:43
Dié Housewife was ’n trauma-spesialis wat in die Van Breda-saak getuig het, maar nou stryk sy fronsies glad. Hoekom?🤔 👩💻: @Jody-Lynn Taylor 📷: Misha Jordaan Lees dié storie in ons jongste tydskrif en op Huisgenoot.com #behindthescenes #magazine #huisgenoot #dierealhousewivesvandiewynlande #kyknettv #kyknet #realitytv #traumaspecialist #careers #athomeinterview @Dr Michelle van Zyl
30.6K views
May 10, 2023
TikTok
huisgenoot
0:40
Besitlikheid en Jaloesie: Ware Lewensdrama Podcast
25.5K views
8 months ago
TikTok
huisgenoot
0:17
Huisgenoot | Angelique Gerber
276.1K views
Feb 11, 2024
Facebook
Angelique Gerber
0:12
Daar is Mika die vlakvark, Minki die meerkat, Zoey die muishond, Johnny die swartwildebees en Snowy die koei – en nog talle ander, gans te veel om almal op te noem. Elkeen van die diere het ’n paar dinge gemeen: Hulle was almal in ’n stadium wees en is deur Ruben Lambrechts gered – en elke laaste een van hulle is wafferse sosialemediasterre. Lees die volle storie nou op Huisgenoot.com. ✏️: @pietervanzyl41 #huisgenoot #afrikaanstiktoks #wildlife #animals #animalsoftiktok #afrikaans
2.3K views
Oct 20, 2023
TikTok
huisgenoot
0:31
KYK vanaand die storie agter die storie: Huisgenoot-joernaliste vertel hoe hulle oor die jare gewerk het aan die lewensdramas wat die land aangegryp het. Oscar Pistorius, Suid-Afrika se Paralimpiese kampioen, was die wêreld se liefling en op die atletiekbaan het ons lemnaeler goue medaljes losgehardloop. Toe kom dáárdie nag. 14 Februarie 2013. Vier skote deur ’n toiletdeur het sy lewe eensklaps verander toe hy sy meisie, Reeva Steenkamp, doodskiet. Dié week herbesoek ons Oscar se verhaal in Huis
14.6K views
Oct 19, 2017
Facebook
Huisgenoot
0:46
KYK vanaand die storie agter die storie: Huisgenoot-joernaliste vertel hoe hulle met die jare aan die lewensdramas wat die land aangegryp het, gewerk het. Van die opspraakwekkendste stories wat die afgelope 100 jaar in ons tydskrif vertel is, gaan nou elke Donderdag in ons nuwe TV-reeks op die kassie herbesoek word. Huisgenoot: Ware Lewensdramas begin vanaand 20:30 net op VIA TV (DStv-kanaal 147). | Huisgenoot
10.7K views
Jul 27, 2017
Facebook
Huisgenoot
0:31
Huisgenoot vertel die skokverhale wat ons bybly in Huisgenoot Ware Lewensdramas: Die Podcast, besoek Huisgenoot.com om saam te luister: https://www.netwerk24.com/.../hg-ware-lewensdramas-die... | Huisgenoot
17.5K views
Oct 17, 2023
Facebook
Huisgenoot
Ware lewensdramas: Huisgenoot herroep vrou se raaiselagtige dood op die Vaalrivier | Netwerk24
Oct 18, 2021
netwerk24.com
3:01
Wat is die mooiste eienskappe in ’n vrou? Huisgenoot het ter viering van Vrouedag met Ivan Botha, Donnalee Roberts, Chanelle de Jager Actress Page en Nico Panagio op die rooitapyt, tydens die bekendstelling van Stroomop Film, hieroor gesels. | Huisgenoot
3.4K views
Aug 9, 2018
Facebook
Huisgenoot
0:46
NUUT OP VIA: Huisgenoot, SA se grootste tydskrif, het nou hul eie doku-werklikheidsprogram op VIA. In Huisgenoot: Ware lewensdramas bring ons die mees ikoniese stories van ons tyd na die kleinskerm. Skakel vanaf 27 Julie 2017 om 20:30 in vir die eerste episode. 📖 | VIA TV
2.1K views
Jul 26, 2017
Facebook
VIA TV
0:11
#behindthescenes #huisgenoot | Miss World 1974 - Anneline Kriel
9.8K views
7 months ago
Facebook
Miss World 1974 - Anneline Kriel
0:47
Shocking stories. All told in Afrikaans. #Huisgenoot now streaming on Showmax. https://shw.mx/3AWzfFf | Showmax
2.5K views
Aug 30, 2022
Facebook
Showmax
How to watch Huisgenoot: Ware Lewensdramas: The best streaming options
Jul 27, 2017
thestreamable.com
0:31
Vanaand op #HGWareLewensdramas: Jacobus Eksteen het Erin van Rensburg op 1 Junie 2009 verkrag en vermoor waarna hy haar liggaam in ’n duinegraf buite Elandsbaai aan die Weskus begrawe het. Skakel vanaand om 20:00 in vir dié episode. (Saam met Huisgenoot.) | VIA TV
6.3K views
Jan 6, 2020
Facebook
VIA TV
0:44
'n Hartverskeurende gebeurtenis wat niemand kon sien kom nie. 😢 Kyk vanaand om 20:00 hierdie episode van #HuisgenootWareLewensdramas. | VIA TV
52.7K views
Jul 3, 2023
Facebook
VIA TV
0:30
Hildegard Steenkamp verduister ‘n paar duisend rand by haar werk en kom daarmee weg. Na meer as 300 onwettige transaksies en byna ‘n dekade se bedrog, leuens en diefstal, word sy gearresteer. Hoe het sy daarmee weggekom? Jy wil nie hierdie episode an #HuisgenootWareLewensdramas vanaand om 20:30 misloop nie...😳 Met heruitsendings Vrydae om 22:00 en Sondae om 20:30. | VIA TV
233.8K views
Feb 12, 2024
Facebook
VIA TV
0:32
'Boetie boer' se wrede dade sal jou laat wakker lê. Skakel vanaand om 20:00 in vir #HuisgenootWareLewensdramas. 🫣📺 | VIA TV
56.6K views
Jul 24, 2023
Facebook
VIA TV
0:36
Die drie-in-die-bed-moord is 'n saak wat die land én die media aan die gons gehad het.🫢 Kyk vanaand om 22:00 hierdie episode van #HuisgenootWareLewensdramas. | VIA TV
46.1K views
Aug 25, 2023
Facebook
VIA TV
0:11
Boer vooruit met die splinternuwe Landbou.com. Sluit vandag aan teen slegs R149 per maand en ontdek ’n wêreld van landboukennis. | Huisgenoot
9.9K views
Oct 22, 2021
Facebook
Huisgenoot
0:30
Jaco Cloete en sy vrou was gesiene lede van die Melkbosstrand-gemeenskap tot sy inhegtenisneming vir beweerde bedrog. Hy het aanklagte van miljoene rande geëis en uiteindelik bankrotskap verklaar. Kyk hierdie saak op #HuisgenootWareLewensdramas, elke Maandag om 20:30 op #ViaDStv147.🧐📺 Met heruitsendings Woensdae om 18:30, Vrydae om 22:00 en Sondae om 20:30. | VIA TV
49.4K views
May 20, 2024
Facebook
VIA TV
0:31
Wanneer Wilmar Valentine skoolgronde betree en daarna Erin Fourie 22 keer met 'n mes steek, wonder die hele land wat regtig deur so 'n persoon se gedagtes gaan om dit te kan doen. Kyk vanaand om 20:00 HuisgenootWareLewensdramas: Vlees en Bloed en vind uit! Huisgenoot | VIA TV
54.9K views
Nov 21, 2022
Facebook
VIA TV
See more
More like this
Feedback